Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Meermin Nuweling

(image)

Jong Meerminne word dikwels ingewy tot die watertoorkuns wat so eie aan hulle mense is. Die wonderbaarlike vermoëns wat dit hulle gee kan deur geen ander ras nagemaak word nie en is 'n toonbeeld van die feetjie-aard van hierdie wesens.

Ondanks hulle swakheid, is hulle gedugte teenstanders in gevegte omdat hulle die water om hulle kan gebruik om hulle vyande mee te kasty.

Spesiale Notas: Die waterspuite wat deur die meerminne opgeroep word besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om hulle teenstanders te tref.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent.

Bevorder na:
Bevorder na: Meermin Priesteres Meermin Verleidster
Skuiwe: 19
LP: 27
Beweging: 6
EP: 50
Vlak: 1
Orde: wettig
IDMermaid Initiate
Vermoëns:
(image)staf
impak
7 - 1
nabygeveg
(image)water sproei
impak
8 - 2
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue20%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Chasm9920%
Diep Water150%
Dorpie140%
Graslande230%
Grot320%
Grot Muur9920%
Heuwels530%
Moeras160%
Mushroom Grove320%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water160%
Woud530%